Rol van RPO in die rooivleisbedryf

Loading player...
Johan Gunter gesels met Prof Andries Raath, die Beeldbouvoorsitter en Streeksbestuuder vir Bloemfontein omgewing, oor die rol van die RPO in die rooivleisbedryf.
31 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min