Aanhanger inspireer Jo Black se jongste snit

Loading player...
“Mense het hulle swaar verdiende geld en kosbare tyd afgestaan om te kom sien hoe ek ʼn uur lank my passie uitleef. Die minste wat ek kan doen, is om 20 sekondes van my tyd terug te gee.”
31 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Belê in die menswees van jou kinders

ʼn Sterk skool word nie net deur goeie uitslae en sportprestasies gebou nie. In dié episode van "SkoolSlim" gesels Pieter Rademeyer oor die redes waarom verhoudings, waardes en belegging in kinders se menswees ʼn skool se grootste nalatenskap kan wees.
7 Aug 16 min

‘Misofo-wat?’ Daar ís hulp as geluide jou wil gek maak

Vir die meeste mense is die geluide van iemand wat kou, sluk of met ʼn pen tik bloot deel van die alledaagse lewe. Vir mense met misofonie kan dieselfde geluide egter intense woede, angs of ongemak ontlok en ʼn groot invloed op hul daaglikse lewe hê.
4 Aug 21 min

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min