Vrystaat Landbou kongres fokus op die toekoms van landbou

Loading player...
Die Vrystaat Landbou kongres skop eerskomende Woensdag in Bloemfontein af. Die organisasie wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier hoop om met dié kongres saam belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte, Gernie Botha en president van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, oor wat afgevaardiges kan verwag…
30 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min