Voer die middelklas 'n sukkel bestaan?

Loading player...
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het verlede week die repokoers onveranderd gelaat. Vooruitsigte lyk beter, maar inflasiekoers is nog nie waar dit moet wees nie. En dit blyk dat dit veral op ‘n uitwerking op die middelkas het. Elise Kruger, ekonoom verduidelik aan Karen van der Berg van OFM hoekom die middelklas in die huidige ekonomiese klimaat steier.
23 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min