Belangrikheid van A1-verklaring

Loading player...
Johan Gunter gaan voort met sy gesprek met Vrystaat Landbou veiligheidsverteenwoordiger, Isabel Kruger, oor die belangrikheid van die A1 verklaring as dit by veediefstal kom…
29 Jul 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min