Hope pret wag by Amanzi Wildsfees

Loading player...
‘n Wildsveiling, Afrikaanse kunstenaars, stalletjies, ‘n Trail Run, boeresport, draadkar resies, kindervermaak, wildritte, ‘n bosveld skattejag, ‘n kampeerterrein en baie meer… klink dit nie na ‘n droom langnaweek vir jou gesin nie?! OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met een van die organiseerders van die Amazi Wildsfees, Sunell Boshoff, oor die geleentheid wat in Augustus plaasvind…
29 Jul 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min