Johann Els gesels met Amanda le Roux, stigter van Ariella Ministries, oor haar “Restoring Hope” bediening in Malawi, vanwaar sy so pas weer terug gekeer het.
23 Jul 2024 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk. Ons wil hoor wie sy is en waarom die passie vir Invloed in kerkgeledere.
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress” as one of the challenges that interfere with our relationship with Jesus.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Druppel in die hand” uit Hebr 11:30-31.
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Respek en Waardering.”
Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met een besluit…” Johann Els wil meer weet.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.