Agterstand by Onderstepoort Biological Products 'n hindernis vir veeartse

Loading player...
Namate Suid-Afrika al meer geteister word deur veesiektes en uitbrekings, wat erge gevolge vir verskeie bedrywe inhou, is veeartse toenemend bekommerd oor die agterstand in die lewering van entstowwe vanaf Onderstepoort Biological Products. OFM Agri se Robyn Schutte berig in diepte oor die agterstand. Sy hoor by ’n veearts in die Fouriesburg-distrik, dr Christiaan de Jongh, hoe die agterstand by OBP, sy bedrywe beïnvloed…
23 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min