Maak die skuif na solar-stelsels met behulp van Romic Consulting

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Michael Erasmus,
Direkteur van Romic Consulting oor hul aanbiedinge op sonkragstelsel-pakette …
22 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min