Gebruik van pleeggewasse en gewasreste in die vestiging van lusern en koring

Loading player...
Die vestiging van meerjarige gewasse soos lusern kan uitdagend wees, veral in droëlandgebiede waar waterbeperkings en ongunstige omgewingstoestande die groei van jong saailinge kan belemmer. Een benadering om hierdie uitdaging aan te spreek, is deur die gebruik van pleeggewasse. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met medeprofessor en voorsiter van die department van Agronomie by die Universitieit van Stellenbosch, professor Pieter Swanepoel, hieroor…
22 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min