Meer oor die A1 verklaring

Loading player...
Wanneer veediefstal plaasvind, is daar spesifieke prosedures wat gevolg moet word om die misdaad aan te meld. Johan Gunter gesels verder met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die A1 verklaring…
21 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min