Waterregte en waardasies - wat banke moet in ag neem

Loading player...
Wanneer dit by waterregte en die waardasie van ‘n eiendom kom, is daar ‘n paar faktore wat in ag geneem moet word. In ‘n aanlyn werkswinkel het Agri SA se Janse Rabie vir regskenner Adriaan Groenewald gevra waarna banke moet oplet en eienaars moet van bewus wees…
21 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min