Rev jou Toere: Ep. 8 - 19 Julie 2024

Loading player...
Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448.18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer
Fanie som die toer op in 3 dele: *Namaqua dan *Noordelike deel van *Weskus en Suidelike deel en vandag Langebaan en Saldanha insluit.
Hoekom word spesialisgidse gebruik vir spesialis kennis oor veld of natuur of geskiedenis.
Spesialis gidse vir Biedouwvallei, Jacobsbaai Reservaat en SAS Saldanha Reservaat met Ex Vloot Offisier wat veldgids is en geskiedenis goed ken van Saldanha en Vloot.
Besoekpunte IKwathu San Kultuurvillage en Weskus Fossielpark. Fish en Chips by Tietiesbaai en kusdorpies soos Paternoster besoek.
19 Jul 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min