Slang in die gras rakende beskikbaarheid van teengif

Loading player...
Die South African Vaccine Producers (SAVP), ‘n subafdeling van die National Laboratory Services, is verantwoordelik vir die vervaardiging van polyvalente en monovalente teengif vir plaaslike slange. Die grootste probleem wat hulletans ervaar, is ‘n gebrek aan produksiekapasiteit en infrastruktuurkwessies, OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Buitengewone professor aan die UP, Dr. Morné Strydom, hieroor…
21 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min