Bizskoops - 18 Julie 2024

--:--
Op die program vandag, Petrol kan dalk volgende maand daal en diesel styg
Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Mei se teleurstellende produksie data in die mynbou en vervaardigingsektore
In internasionale sake-nuus... Die Russiese antivirusreus Kaspersky Labs het aangekondig dat hy die Verenigde State verlaat.
In beleggingsnuus... Sasfin Holding se aandeelprys het gestyg
En, ons gesels ook met David Havemann van EcoTraining oor Wêreld Jeugvaardigheidsdag wat hierdie week gevier is.
18 Jul Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 21 November 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het # Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering…
21 Nov 10 min

Bizskoops - 14 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het gedaal # Die Nasionale Tesourie oorweeg dit om 'n welvaartbelasting te implementeer # Donald Trump se verkiesing as die nuwe president van die VSA kan goed of sleg wees vir Suid-Afrika. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die COP29-beraad #…
14 Nov 10 min

Bizskoops - 07 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie # Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word? # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie…
7 Nov 7 min

Bizskoops - 31 Oktober 2024

Op die program vandag ... Ons kyk na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring. # Die ekonoom professor Waldo Krugel gee vir ons sy siening oor die mini-begroting. # In internasionale sake-nuus... JP Morgan Chase verloor duisende weens ʼn OTM skuiwergat. # In beleggingsnuus, die JSE se indeks…
31 Oct 10 min

Bizskoops - 24 Oktober 2024

Op die program vandag, # Inflasie het in September vir die vierde agtereenvolgende maand gedaal # Maatskappye in staatsbesit het 70 miljard rand van die geld wat hulle die afgelope vyf jaar as reddingsboei ontvang het, verkeerd bestee # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor China se…
24 Oct 9 min