John Steenhuisen begrotingsdebat repliek

Loading player...
Die nuwe Minister van Landbou, John Steenhuisen, het onderneem dat sy departement verskeie uitdagings sal pak om die sektor meer volhoubaar en veerkragtig vir beide gevestigde asook nuweling boere te maak. In antwoord op sy begrotingsrede Dinsdag (16/7), het Steenhuisen ’n onvervulde onderneming om 10,000 voorligtingsbeamptes te voorsien, as voorbeeld genoem en ’n gebrek aan fondse as die oorsaak van die department se moeilike posisie uitgewys.
17 Jul 2024 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min