Zambië en Zimbabwe sal elk meer as 'n miljoen ton mielies moet invoer

Loading player...
Zambië en Zimbabwe sal elk meer as 'n miljoen ton mielies moet invoer om in die binnelandse vraag te voorsien. Agbiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo verduidelik wat dit vir die mark beteken…
17 Jul 2024 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min