Opvolgbeplanning - aanbly in boerdery

Loading player...
In ons vierde insetsel oor opvolgbeplanning in ‘n familie boerdery gesels Du Preez de Villiers met kenner, Willem van Jaarsveld van die Leadership, Agriculture & Recreational Development Agency tydens ‘n praatjie op Kragdag Wes-Kaap vroeër vanjaar oor wanneer ‘Pa’ besluit om aan te bly in die boerdery…
17 Jul 2024 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min