Sektorale emissieteikens vir landbou onder die loep

Loading player...
Einde April het die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing 'n konsepverslag oor sektorale emissieteikens vir openbare kommentaar gepubliseer.Daarop het landbousakekamer Agbiz 'n skriftelike voorlegging oor die verslag ingestuur as kommentaar. Hierdie voorgestelde sektorale emissieteikens vorm 'n integrale deel van Suid-Afrika se benadering tot versagting van klimaatsverandering. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met regskenner, Annelize Crosby…
16 Jul 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min