Die Kerk en die toekoms van die Afrikaanse taal

Loading player...
DIE KERK EN DIE TOEKOMS VAN DIE AFRIKAANSE TAAL (1924/2024 EN DAARNA).
By ons kuier, Prof Hoffie Hofmeyr, en hy gaan hierdie ernstige vrae aan ons verduidelik. Prof Hofmeyr was 'n kerkhistorikus-teoloog wat ook enkele jare in die bediening gestaan het.
15 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ons kuier in Indië

Nina Grundlingh gesels vandag met Esther Stals oor haar besoek aan Indië
23 Mar 40 min

Ervarings in die Grensoorlog

Nina Grundlingh gesels vanoggend met Prof Willem Boshoff oor sy persoonlike ervaringe tydens die Grensoorlog 1985 - 1986
16 Mar 41 min

Rentmeesterskap

Nina Grundlingh gesels vandag met Dr. Johan Laubscher en hulle gesels oor rentmeesterskap - wat dit beteken en hoe dit prakties in ons lewens neerslag kan vind
16 Feb 27 min