Weervooruitsigte vir die volgende seisoen

Loading player...
Met weersomstandighede wat in baie dele skynbaar op sy kop gekeer is, wonder mens wat die volgende seisoen inhou. Meteoroloog, Anika de Beer, vertel wat produsente te wagte kan wees as mens na El Nino en La Nina siklusse kyk…
10 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min