Hoe Limpopo ryp markte raak

Loading player...
Swartryp het groot dele van Limpopo getref en talle boere het erge skade gely. AMT se Dr Johnny van der Merwe het meer inligting oor wat in die mark verwag word.
10 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min