Maak seker jy doen betyds aansoek om waterregte te hernu

Loading player...
Dit gebeur dikwels dat grondeienaars en produsente versuim om te verseker dat waterregte betyds hernu word. In ‘n aanlyn werkswinkel het Agri SA se Janse Rabie vir regskenner Adriaan Groenewald gevra waarop gelet moet word was dit by die hernuwing van waterregte kom…
9 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min