Landboutoestande in die Noord-Kaap

Loading player...
Agri Noord-Kaap het die aanstelling van die nuwe minister van landbou, John Steenhuisen, verwelkom. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met hoof uitvoerende beampte, Dirk Krapohl.
9 Jul 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min