John Steenhuisen nuwe minister van Landbou

Loading player...
Van die leier van die DA, na die nuwe minister van Landbou. Dit is John Steenhuisen. En hoewel die aankondiging vir baie Suid-Afrikaners ʼn welkome verandering is, sê Steenhuisen daar lê baie werk voor en mense moet saam met die politici werk en die land help om in die regte rigting te beweeg veral ook in die landboubedryf
1 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min