Sparta Kalfklub Kompetisie

Loading player...
Suid Afrika en veral die Vrystaat het wêreldklas beesboere en Sparta wil soveel as moontlik van hierdie uitstekende genetika direk by die beesboer aankoop. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Charles Mathewson oor die Sparta Kalfklub en ‘n opwindende Kompetisie…
8 Jul 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min