Kus tot Kruin - Fransmanshoek Bewarea 04 Julie 2024

--:--
Fransmanshoek Bewarea: Fred gesels met die Veldwagter Erich Goold van Fransmanshoek . Ons kry 'n kort geskiedenis van die naam oorsprong en verskeie aktiwiteite word bespreek. Onder andere ook terugvoer van die onlangse besoek van die Voortrekker Jeugkamp.
4 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 03 Oktober 2024

Kus tot Kruin vandag: 'n paar interessante dinge van die mens se interaksie en ingryping met die Natuur, veral in die lig van die plan van die VSA om oor 3 dekades op tot 470 000 stroopuile (Barred Owls) dood te maak. Dit, nadat die voëls uit die oostelike VSA…
3 Oct 15 min

Akademia-Sentrumopedag - 12 Oktober 2024

Luister gerus weer: Bevind jy jouself in die Wes-Kaap? Dagboek 12 Oktober vir ʼn Akademia-sentrumopedag in George. Bespreek nou reeds jou plek en vind meer uit oor Akademia se dinamiese onderrigleermodelle. #MyAkademia #Studietuiste #Sentrum #Opedag #George #Voltyds #Nauurs
1 Oct 7 min

Kus tot Kruin 26 September 2024

'n Insiggewende onderhoud met bestuur verteenwoordigers van SPRINGERBAAI ECO ESTATE. Dit is die eerste een van n minireeks gesprekke wat Fred sal voer met verteenwoordigers van EKO ontwikkelings in Mosselbaai gebied. Die doel is om te wys hoe daar voordele kan wees vir beide die Mens en die Natuur as…
26 Sep 15 min

Protek - Grasperkonderhoud 23 September 2024

Betaalde promosie: Met die grasperk wat die heel winter dormant was, is dit nou die tyd om dit reg te ruk met die nodige Protek Produkte. Paul Hartzenberg van Protek vertel in meer besonderhede hoe jy 'n goedversorgde grasperk kan vestig. Met produkte soos: KAN, General Fertiliser 2:3:2, Lawn &…
23 Sep 11 min

Kus tot Kruin: S.M.A.R.T - 19 September 2024

In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse…
19 Sep 14 min