'n Blik op landbou 38 jaar terug

Loading player...
OFM vier die week 38 jaar as radiostasie in sentraal Suid-Afrika. AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen en OFM se Shandor Potgieter gesels oor landbou 38 jaar gelede, en die veranderings wat die sektor omarm het deur die jare..
4 Jul 2024 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min