Opwindende 4x4 naweek ten bate van Kalahari Wildlife Projects

Loading player...
My 4x4 Fitment in Upington bied hierdie naweek ‘n 4x4 dag aan ten bate van die Kalahari Wildlife Project (KWP). Die KWP is geleë in die Noord-Kaap en spesialiseer in die redding en rehabilitasie van verskeie beseerde Kalahari-spesies, insluitend ietermagog (pangolin), meerkatte, aardwolwe, verskillende roofvoëls, kleiner soogdiere en soms groot katte soos jagluiperds.
3 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min