John Steenhuisen oor nuwe landbourol

Loading player...
Die nuwe landbouminister, DA-leier John Steenhuisen, meen hoewel daar groot uitdagings op hom wag, dat die landbou-portefeulje baie vir Suid-Afrika se vooruitgang kan beteken. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels oor sy nuwe amp…
1 Jul 2024 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min