Nasionale sierduifskou in Bloemfontein

Loading player...
Johan Gunter het die nasionale duif- en pluimveeskoue wat tans op die gronde van Bloemskou plaasvind besoek. Hy gesels met Hennie Hatting, skousekretaris by die sierduiwe….
27 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min