Boerdery ‘n beroep van hoop

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met die 2021/22 Vrystaat boer van die jaar, Nkosana Mtambo, van die Mtambo Boerdery in Vrede, oor sy bedrywe, en hy deel sy sentimente oor wat boer-wees vir hom beteken.
26 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min