Voedselinnovasielaboratorium by UV ontwikkel bekostigbare, proteïenryke soja-alternatiewe

Loading player...
In ’n beduidende stap om voedselsekuriteit in Suid-Afrika te verlig, het die Voedselinnovasielaboratorium aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ’n nuwe reeks bekostigbare, proteïenryke soja-gebaseerde suiwelalternatiewe bekendgestel. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Brandon van Rooyen van die Departement van Volhoubare Voedselstelsels en Ontwikkeling. Dr Van Rooyen, wat sy kundigheid in produkontwikkeling en kommersialisering gebruik, lei die projek se pogings om hierdie innoverende produkte te skep.
25 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min