Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53‬
"Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie."
25 Jun 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Ten Spyte van alles

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die evangelie versprei word ten spite van alles in Handelinge 12.
10 Feb 9AM 6 min

Francois Boyce se son skyn helder

Johann Els gesels met Francois Boyce oor sy nuwe enkelsnit Sonskyn, en ook sy Hoezit Samelewing en sy PRET as aanbieder op ‘n Christelike stasie.
5 Feb 9AM 15 min

Ferdinand W Gernandt -The God Assignment

Met al die onheilsnuus en donker berigte in die media deesdae, het ons iets inspirerends en hoopvols vir jou. Ons gesels met Ferdinand W Gernandt oor sy boek, The God Assignment, wat sy aangrypende reis deur valse beskuldigings, onregmatige gevangenisstraf en geestelike oorlogvoering beskryf, en hoe hy nie as ’n…
4 Feb 9AM 24 min