Jeug op die platteland die toekoms van ’n veerkragtige Suid-Afrika

Loading player...
Met die fokus op Jeugmaand, het hoof van kommersiële bemarkingsdienste by die VKB-groep, Juane Tarr, die groep se betrokkenheid by die ontwikkeling van die jeug op die platteland bespreek. Tarr beklemtoon dat “waar daar lewe is, is daar hoop."
24 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min