ToekomsVenster: U trou is groot

Loading player...
Midde hierdie warboel van emosies tree dié bemoedigende verse as tydlose waarhede na vore.
21 Jun 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min