Stappe om te neem tydens brande

Loading player...
Johan Gunter gesels met Mafpa se Johan Breytenbach oor wat die eerste stappe is om te neem wanneer n brand ontstaan, hetsy by n huis of veld en hoe om op te tree wanneer mense tydens n brand in lewensgevaar is.
18 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min