Wat behels nuwe veld- en bosbrand wet?

Loading player...
Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor wat die veld- en bosbrand wetsontwerp wat onlangs bekragtig is.
17 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min