Hoe raak Turkye se koringinvoerverbod SA produsente?

Loading player...
Turkye het onlangs aangekondig dat hulle koringinvoere gaan verban. Hierdie besluit kan belangrike implikasies vir die wêreldmark en vir Suid-Afrikaanse produsente hê.
Graan SA landbou-ekonoom, Heleen Viljoen verduidelik dat die wêreldmarkte ons plaaslike markte direk beïnvloed, en dat Turkye, as die tweede grootste koringinvoerder ter wêreld, se besluit kommerwekkend is.
17 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min