Boerseun met ’n passie vir die plaas

Loading player...
Louis de Jager, 'n energieke agtjarige, het die voorreg om op 'n plaas groot te word, waar sy liefde vir perdry, skiet, braai en motorfietsry elke dag van sy lewe kleur gee.
13 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min