Jeug in Landbou: Tegnologie is die toekoms

Loading player...
Tegnologie is die toekoms van landbou en dis ‘n kragtige stuk gereedskap in die hande van behendige jeug. In vanoggend se Jeug fokus gesels OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger met bemarkingsbestuurder vir John Deere Africa, Hentie Breedt.
11 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min