Jeug in Landbou: Hoe ‘n skool ‘n liefde vir landbou kweek

Loading player...
Cari van den Berg, die Landboubestuurspraktyk-onderwyseres by Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is passievol oor landbou en die belangrikheid daarvan vir die jeug. By Witteberg bied hulle vier landbou vakke aan, wat studente van graad agt tot twaalf insluit. Die vakke is ontwerp om leerders bloot te stel aan verskillende aspekte van landbou en hulle voor te berei vir moontlike loopbane in die landbousektor.
10 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min