Jeug in Landbou: Onderwysers by ‘dorpskool’ kweek liefde vir landbou

Loading player...
Walter Kotze, ’n toegewyde onderwyser en die departementshoof van landbou by Dr. Böhmer Vaardigheidskool in Bloemfontein, speel ’n sentrale rol in die ontwikkeling van landbouvaardighede by leerders.
9 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min