Hoe om opdroog van lakterende ooie vergemaklik

Loading player...
Johan Gunter gesels soos gewoonlik op ‘n Vrydag skaapsake en OVK se John Melville vertel hoe die opdroog van lakterende ooie vergemaklik kan word en dan het Zinandi Geyer die laaste wolmarkverslag van hierdie seisoen…
6 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min