Belangrikheid van brandmerk van vee

Loading player...
Onlangs is ‘n aantal vee in die Vrystaat gebuit en weer terugbesorg aan hul eienaars nadat die polisie die verdagtes vasgetrek word. Dit is egter nie altyd die geval nie. Dikwels word vermoedelik gesteelde vee gevind, maar dan kan die eienaar nie opgespoor word nie. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou, oor die registreer van brandmerke.
5 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min