Ekonomiese hupstoot wag vir Suid-Afrika

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse ekonomie staan op die vooraand van ‘n moontlike groot ekonomiese hupstoot. Dit kan gerealiseer word deur die goedkeuring van uitvoerprotokolle vir diereteelmateriaal. OFM Agri se Robyn Schutte het met Dr Pierre van Rooyen hieroor gesels...
5 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min