Gesondheidsvoordele van draagbare osoon sauna

Loading player...
Diegene wat NAMPO Oesdag besoek het, sal dalk Global Wellness Enterprises se stalletjie onthou waar ‘n draagbare osoon sauna ten toon gestel is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Verkoopsbestuurder George Viljoen oor die gesondheidsvoordele en ‘n spesiale aanbod wat nou geldig is.
5 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min