Groei en inflasie-vooruitsigte positief

Loading player...
Die Reserwebank glo groei en inflasie vooruitsigte lyk beter as vroeër vanjaar en het die Repo-koers onveranderd gehou, op 8,25%. Ekonomiese ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit, Prof. Waldo Krugell vertel meer…
2 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min