Merk van vee en diefstal

Loading player...
Veediefstal is een van die grootste uitdagings vir boere in Sentraal-Suid-Afrika, Johan Gunter gesels met Isabel Kruger veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou, wat meer vertel oor die merk en brandmerk van vee asook die registrasie van die brandmerk.
29 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min