Universiteit van die Vrystaat kyk na die toekoms met Hommeltuigskenking

Loading player...
Die Universiteit van die Vrystaat se landbou fakulteit het onlangs merkwaardige vordering gemaak met die ontvangs van 'n hommeltuigskenking vanaf Rectron. Prof. Johan van Niekerk, vise-dekaan van landbou, het die belangrikheid van hierdie skenking tydens 'n bekendstellingsgeleentheid onderstreep.
28 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min